HS DF Malan skenk bloed
Op Vrydag, 26 Maart 2021, het Hoërskool DF Malan ñ bloedskenkkliniek gehou. Daar is steeds 82 eenhede bloed geskenk t.s.v. streng Covid-19 regulasies. Baie dankie aan elke Dee-Effer wat die wêreld ñ mooier plek maak om in te leef!