HS Brackenfell uitslae van die SA Nationals vir Korean Martial Arts
‘n Baie spesiale sameloop van omstandighede het Hoërskool Brackenfell skool te beurt geval. ‘n Onderwyseres (me. Heyneke) asook ‘n leerder (Christo de Wet 9AA) het die naweek gaan deelneem aan die SA Nationals vir Korean Martial Arts.
Vrydag was die Wapens en vorms rondte en die uitslae was as volg:
Christo de Wet in 9AA
- Long weapon: Gold
- Open hand forms: Gold
Me. Heyneke
- Long weapon: Silver
- Open hand forms: Bronze
Saturday was the fighting and the results were as follow:
Christo de Wet:
- Grappling: Silver
- Combat weapons: bronze
- Continuous sparring: bronze
- Point sparring: bronze
Me. Heyneke:
- Point sparring: Silver
Congratulations with this results. We are proud of you!