Interskole: Tygerberg vs Brackenfell – ontmoet HS Tygerberg se rugbyspanne
Vanjaar is die 10de jaar wat die Tiere en die Brakke mekaar die stryd aansê. Spelers
en afrigters gee ten alle tye hul beste, maar altyd met die wete dat daar ‘n besonderse band tussen die Tiere en die Brakke is. Geluk aan alle spanne, mag die beste span wen!
Hier is hulle! Hoërskool Tygerberg se rugbyspanne:

0.14A Rugby
Voor: Marius Griebenauw, Siphs de Meyer, Mnr Mostert (afrigter), Kean Goussard (k), Mnr van Dyk (afrigter), Gian Brand en Ezra Glover.
Middel: Duhlen Kruger, Higen White, Ashton Laoy, Sihle Faku, Ethan Fillis, Jarrod van Niekerk, Jade Resandt en Caleb Solomons.
Agter: Frank Hitimana, TyriqueKeans, Divan Brits, Jordan Burgess, JD Pombo, Brentin Swartz en Ethan Abrahams.

0.15A Rugby
Voor: H Bugan, E Ngobeni (k), Corne Strydom (bestuurder), Dewald van Wyk (afriter), Deon Murray (afrigter), M Abrahams (o/k) en D Jason.
Middel: M Fipaza, D Venter, A de Klerk, J Esterhuizen, J Paris, V Ludic en C Barendse.
Agter: L Dunshire, C Pretorius, J van Vuuren, I Moorad, D Fillis, T Hector en J Marney.
Afwesig: Craig Hale (afrigter).

0.16A Rugby
Voor: Eugene van den Heever, Aaron Levendal, Jaden Janse van Rensburg, Jean-Pierre Goosen-de Jager, Pieter Muller, William Fielies, Denzel Damon, Ethan
Konstabel en Ruan Aylward. Middel: AJ Solomans, Kyle Venter, Dieter Brink, Tiaan Cronje, Christopher Cilliers, Rian Cordier, Lourens van der Westhuisen, Charl
Thompson en Kyle Kielblock. Agter: Francois Germishuys, Matthew Cloete, Armand van Willingh, Javian Murphy, Dewald van Tonder, Dean Moolman, Tom van
Niekerk en Mica Abbott.

Tweedespan