Hoërskool Stellenberg atletiek gaan van krag tot krag
Hoërskool Stellenberg MTBS uitslae opsomming
Algehele puntestand:
- Stellenberg 1346
- Bellville 1276
- Tygerberg 987
- DF 718
Kategorie bekers
- Junior meisies (0.14 / 0.15) – Stellenberg
- Junior seuns (0.14 / 0.15) – Stellenberg
- Seuns 0.14 – Stellenberg
- Seuns 0.15 – Stellenberg
- Seuns 0.17 – Stellenberg
- Aflos Trofeë – Stellenberg
Individuele prestasies
- Beste Prestasies in 3 items Seuns – Ethan van Biljon
- Beste seuns prestasie – Luke Raffels
- Beste Algehele Prestasies – Luke Raffels (STB) & Tamryn Booysen (Tyg)
Noord Sone atletiek
Hoërskool Stellenberg het 102 atlete gehad wat deelgeneem het aan die Noord Sone atletiek atletiek byeenkoms.Daar was ‘n total van 73 atlete wat opgeneem was in die Noord Sone span.
W.P atletiek
73 van Hoërskool Stellenberg se atlete het aan die W.P atletiek kampioenskappe deelgeneem. Waar hulle ‘n total van 52 medaljes verower het. Daar is 41 atlete wat verkies is tot die W.P atletiek span om aan die Wes-Kaap kampionskappe deel te neem.
- 11 Goud
- 18 Silver
- 23 Brons
Daar was 9 van Stellenberg se atlete wat as W.P atletiek skole kampioene gekroon was:
- Marcus McCleland (Spiesgooi)
- Herman Lubbe (Gewigstoot)
- Jean Jacques Van Niekerk (Gewigstoot)
- Njabulo Abe (Verspring)
- Luke Raffels (Verspring)
- Dejean Tolmie (200m)
- Ethan van Biljon (200m & 400m)
- Arno Dippenaar (400m)
- Lanél Van Den Berg (400m)
- Catrien Burger (3000m)
- Lenae Wessels (Aflos 0/17 spanlid)