Hoërskool Durbanville prinsipaal behaal ‘n top tien posisie in boogskiet
Hoërskool Durbanville Hoof Boogskiet, Mnr Arno Jordaan het verlede week aan die World Bowmaster Kampioenskap deelgeneem. 500 Skuts van 26 lande het deelgeneem en Mnr Jordaan behaal ‘n top-10 posisie.Geluk Mnr Jordaan, ons is trots op jou!