Hoërskool Durbanville bedank die Funksiebestuur
Dankie aan Hoërskool Durbanville Funksiebestuur, wat ure agter die skerms insit on te verseker ons funksies hardloop mooi glad.Dankie vir jul harde werk en opoffering om te dien vir die skool ons het groot waardering vir julle!