Hoërskool Durbanville atlete presteer in WP Klubs Atletiekspan
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Durbanville atlete wat in die WP Klubs Atletiekspan opgeneem:
- Daiman Titus
- Levandre Horne
- Reuben Kruger
- Chloë Serrotti
- Cara Bester
- Mila Aucamp
Ons atlete neem hierdie week aan die SA Kampioenskap deel in die Paarl. Sterkte Durbies en geniet elke oomblik!