Hoërskool Brackenfell streef altyd hoog
Hoërskool Brackenfell spog met 5 dogters in graad 8 wat hoofdogters was in graad 7 in hul onderskeie laerskole.

v.l.n.r. Annique Louw (Laerskool Mikro), Anke de Wet (Laerskool Brackenfell), Dontay Eland (Laerskool Labiance), Nika Verwey (Laerskool Bastion) en Tiffany van Niekerk (Laerskool Aristea)