Curro Durbanville Klas van 2020 TOP presteerders
Curro Durbanville is baie trot op die matrikulante wat die IEB eksamen in 2020 afgelê het. Hier is die Klas van 2020 se TOP presteerders. Baie geluk aan die wêreld se toekomstige leiers met hulle puik prestasie.
- 88 graad 12-leerders het die IEB eksamen afgelê en ‘n 100% -matriekslaagsyfer behaal.
- 93% het toelating tot B-graadstudies, 7% -diplomavrystellings en 148 vak-onderskeidings
Ons is baie trots op julle!

Elona Fikani 7 onderskeidings

Kyle Janse van Rensburg 7 onderskeidings

Isabella Keeves 5 onderskeidings

Bhavika Patidar 5 onderskeidings

Alana Kieslich 4 onderskeidings

Tayla Jearey 4 onderskeidings

Marno Carstens 3 onderskeidings

Jenna Kesonk 4 onderskeiding

Jenna-Leigh Wardman 4 onderskeidings

Matthias Calitz 4 onderskeidings

James Willcox 6 onderskeidings

Marco Erlank 6 onderskeidings

Juan-Luc Muller 5 onderskeidings

Siyabonga Nhlapo 6 onderskeidings

Kiara de Gouveia 6 onderskeidings

Michael Woods 5 onderskeidings

Carlia Greyling 4 onderskeidings

Erin Cuff 4 onderskeidings