Hoërskool Durbanville haal WP Aksienetbalspanne
Die Hoërskool Durbanville se netbaldogters het die afgelope vakansie die WP se Aksienetbalspanne verteenwoordig.
Die Durbies het aan die nasionale toernooi, wat vanjaar by die Brackenfellarena aangebied was, deelgeneem.
Ons Skool se dogters het puik presteer en is beloon met hul medaljes in die verskeie finale.
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.

Agter v.l.n.r. Carna Theron, Amoné, Lené Stofberg, Hanlé Erasmus, Charleze Carmichael, Klia Verster, Leri du Bois, Courtney Hickson, Daniëlle Roux, Jannah Smith
Voor v.l.n.r. Lienka Serfontein, Runé du Plessis, Emma Badenhorst, Nellie Slabbert, Melissa Blaauw, Isabella Steyn, Zoë Esterhuyse, Haylie Liebenberg