Laerskool Eikestad redenaars vorder na die Nasionale Finaal
ADVERTISEMENT
5 Leerders van Laerskool Eikestad is deur na die Nasionale Finaal van OppieTong wat in Oktober in Johannesburg plaasvind. Baie geluk! Ons is baie trots op elkeen.
𝗩𝗼𝗼𝗿𝗯𝗲𝗿𝗲𝗶𝗱:
- WJ Conradie (gr. 4)
- Karla van der Colff (gr. 7)
- 𝗚𝗼𝘂𝗲𝗧𝗼𝗻𝗴
- Genevi du Toit (gr. 6)
𝗢𝗻𝘃𝗼𝗼𝗿𝗯𝗲𝗿𝗲𝗶𝗱:
- Anna van der Ahee (gr. 6)
- Lara de Kock (gr. 6)
- Genevi du Toit (gr. 6)
- Karla van der Colff (gr. 7)