HS Strand vs Hottentots Holland HS Interskole 2018 : HHH het die gees!
Interskole is die afsluiting en hoogtepunt van ‘n jaar se harde werk op die sportveld. Dit is een van die geleenthede wat enige leerling altyd sal onthou. Hoërskool Strand en Hottentots Holland Hoërskool se interskole smee vriendskappe en verseker ‘n goeie band tussen die twee skole.
Alle sterkte aan al die spanne!
Hiermee HHH se G-E-E-S foto’s: