HS Parel Vallei se nuutverkose Beheerliggaam
Baie geluk aan die nuutverkose Beheerliggaam! Mag julle die nodige wysheid en insig ontvang om die ouers, leerders en onderwysers van ons skool te lei na uitnemendheid in die veranderende wêreld waarin ons leef.
Weet dat ons julle ondersteun en trots is daarop dat julle dié groot taak met baie ywer sal aanpak.