Hoërskool Strand Toutrekkers in SA o.23-Presidentspan
ADVERTISEMENT
Twee van Hoërskool Strand se toutrekkers, Blaize Bosch en Francois Uys, is gekies vir die o.23 Suid-Afrikaanse Presidentspan. Hierdie span gaan vanaf 1 tot 7 Mei aan die Afrika-kampioenskappe te Kimberley deelneem. Ons is baie trots op hierdie twee manne. Mag hierdie die begin van groot dinge wees!