Hoërskool Stellenbosch leerders presteer in Tienertoneelkompetisie
2020 het die gewilde, jaarlikse ATKV Tienertoneelkompetisie uitgedaag om ‘n nuwe formaat vir hierdie jaar aan te pak. Nuwe maniere van doen skrik egter geen Stellie af nie, en Hoërskool Stellenbosch is uiters trots op ons vier leerders wat die nasionale top 4 in hierdie vooraanstaande kompetisie gehaal het. Baie geluk aan Christiaan Bell (graad 12), Jeanne-marié Koekemoer (graad 11), Anja Pieterse (graad 11) en Ninke Theron (graad 10)!

Anja Pieterse

Christiaan Bell

Jeanne-Marie Koekemoer

Ninke Theron