Worcester Primêre Skool o.13A-toerspan
ADVERTISEMENT
Worcester Primêre Skool se 0. 13A-Rugbyspan is een van 18 skole wat oor die land uitgenooi is om aan die Grey Rugbytoernooi deel te neem. Die toernooi vind plaas vanaf die 28ste Maart tot die 1ste April. Die seuns vertrek ook later in April om aan die Wildeklawer Rugbytoernooi deel te neem.

Agter l.n.r.: Samian Olivier, Danwriando Malgas, Ockert Vermeulen, Kyle Juries, Christiaan Visser, Olorunwa Olajubu en Kurtley Alkaster Middel l.n.r.: Van Zijl Louw, Reuben Weyers, Lian le Roux, Aldon Jacobs, Morné Jordaan en Jean-Alfred du Preez Voor l.n.r.: Guy Berlyn, Caleb Phillipus, Alakhe Mapingana, Joshua Groenewald, Eduard Kriel en Lashwin Alberts