Worcester Primêre Skool leerders presteer in tennis
Lisa van Zyl en Hugo van Niekerk het aan die Tennis Synergy Cup 2023 deelgeneem. Lisa is gekies vir die Boland Kavaliers 0. 12A-span wat ‘n goue medalje ontvang het. Hugo is gekies vir die Boland Kavaliers 0. 11B-span wat ‘n brons medalje ontvang het. Worcester Primêre Skool is baie trots op jul prestasies.