Worcester-Noord Primêre Skool leiers
Hiermee Worcester-Noord Primêre Skool se leiers. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is.
Hoofleiers
- Hoofseun Adrian le Roux
- Hoofdogter Marunei Malan
- Onder hoofseun Gideon du Plessis
- Onder hoofdogter Elsje Ellis
Leerderleiers

Agter v.l.n.r Elsje Ellis, Chrismarie Dippenaar, Carlé Hager Tweede van agter, Nicola Botha, Adrian le Roux, Gideon du Plessis, Alewyn Kriel Derde ry van agter Jana-Mia van Brenda, Carli Smith, Janu Wantenaar, Christi Botha Vierde ry Wian van Deventer, Jacques du Preez, Philip Reyneke, Marunei Malan Voor v.l.n.r Anru Nel, Karla-Mari Munnik, Divan Nel, Briana George, Anzel van der Merwe