Uitstekende prestasie vir Hoërskool Robertson atleet
ADVERTISEMENT
Hoërskool Robertson atleet Mikayla Steenkamp het die afgelope naweek aan die UWC Top 15-atletiekbyeenkoms, in Fairmont, deelgeneem en die volgende prestasies behaal:
- Hoogspring dogters o.15 – derde plek, met ‘n hoogte van 1.55 m;
- Spiesgooi dogters o.15 – eerste plek, met ‘n afstand van 33.43 m.
Baie geluk, Mikayla, die Robbies is trots op jou!