SA Tweekamp kampioenskappe uitslae vir Laerskool Montagu
ADVERTISEMENT
Die 47ste SA Tweekamp Kampioenskappe is van 29 tot 30 Maart 2024 in Bloemfontein gehou. Laerskool Montagu atleet Mieke Joubert het die o. 15 Boland dogters verteenwoordig. Met 970 deelnemers het Mieke baie goed gevaar.