Worcester Primêr atlete word vereer
Baie geluk aan die volgende leerders van Worcester Primêr wat Wes-Kaap kleure vir atletiek verwerf het. Hulle neem die 19de tot die 21ste Maart 2020 deel aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Pietermartizburg.
- Joané Swanepoel – O/11 75m hekkies
- Grace Jacobs – O/11 100m (brons)
- Brent-Leigh Exstraal – O/11 verspring (brons)