Laerskool Gericke Prefekte vir 2023
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke is uiters trots op elke leerders wat verkies is as prefek vir 2023. Ons sien uit daarna om hulle hierdie jaar te sien ontwikkel en saam met hulle ‘n pad te stap. “If your actions inspire others to dream more, learn more, do more and become more, you are a leader.” – President John Quincy Adams, USA

Dogters: Ami Hand, Amika van Staden, Anja du Toit, Anjani Lala Kara, Cara Nel, Carli Mienie, Jani Viljoen, Nayla Theunissen, Nica van der Merwe, Scarlett Stanford Seuns: Ben-Daniël van der Merwe, Daneil Visser, David Joubert, Hanroux Rix, Janco Koen, Kyle Seroot, Len Lamprecht-Vertue, Martin du Plessis, Mickyle Malgas, Reniel Janse van Vuuren