Laerskool Gericke leerder presteer tydens die Oppie tong af redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gericke redenaar Catherine Clark met haar pragtige prestasie tydens die Oppie tong af redenaarskompetisie. Sy het ‘n merkwaardige 88,5% vir haar Engelse toespraak ontvang.