Laerskool Gericke leerder dring deur na die Talento semi-finaal
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke leerder Lydia Joubert het aan haar 1ste sangkompetisie, Talento, deelgeneem. Sy het met al 3 haar liedjies na die semi-finaal deurgedring. Dit het op 7 Junie in die Kaap plaasgevind.