HS Robertson leerder tot Wynland se onder 20-rolbalspan verkies
ADVERTISEMENT
Dirkie Human is tot Wynland se o.20-rolbalspan verkies. Hy sal die span tydens ‘n toernooi van 1 tot 2 Oktober, in Tulbagh, verteenwoordig.
Die Robbies is trots op jou Dirkie, baie geluk!