Hoërskool Robertson leerders in Boland rugbyspanne ingesluit

Boland rugbyspanne bekend: Ons is baie trots op die volgende spelers wat in die onderskeie o.18-Boland rugbyspanne opgeneem is.
Cravenweekspan:
Bernardo Diedericks(13)
Helgard Bruwer(5)
Isain Timmie (3)
Boland XV-tal
Petri van Dyk (2)
Baie geluk met hierdie groot prestasie. Julle maak Hoërskool Robertson trots.