KYK: Esselenpark Senior Sekondêre Skool seuns geniet rugby proewe
Esselenpark Senior Sekondêre Skool se seuns het op 4 Maart die onder 15, 16 en 19 rugby proewe, bygewoon die seuns het alles ingesit en hul beste spel gespeel. Hulle wag nou maar angstig op die uitslae van die proewe.