Uitstekende tweekamp uitslae vir Laerskool Paarl Gimnasium
Jordaan Stemmet was tydens die SA Tweekamp byeenkoms wat plaasgevind het by Coetzenburg in Stellenbosch, Laerskool Paarl Gimnasium se top presteerder met ‘n derde plek vir Seuns o.9. Die skool het met ‘n baie jong span, die Boland verteenwoordig in die SA Skole kompetisie en ‘n algehele 4de plek behaal.

Jordaan Stemmet