Laerskool WA Joubert judo uitblinker
Laerskool WA Joubert leerder Caylee Johannes is gekies vir die Kaapse Wynland Judo span wat aan die SA Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem by Nelson Mandela Universiteit op 25 en 26 Junie 2022.

Caylee Johannes