Laerskool Noord-Eind leerlingraad het hierdie kwartaal die brandweer besoek en deur skenkings vanuit die skool, hul bedank vir hul diens aan die gemeenskap.