Laerskool Courtrai somersport spogprestasies
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van LS Courtrai is opgeneem in die Boland atletiekspan wat aan die Wes-Kaap Kampioenskappe gaan deelneem. Hulle wen ook die volgende medaljes:
- Janke de Necker – 1 silwer (graad 7, 13 jaar)
- Zani Steyn – 2 silwer (graad 7, 13 jaar)
- Nicolaas Basson – 1 goud, 1 silwer (graad 5, 11 jaar)
- Anabelle Crafford – 1 goud (graad 6, 12 jaar)
- Andries van Rooyen (graad 4, 10 jaar)
- Annemie du Plessis – 1 goud, 1 silwer, 1 brons (graad 6, 12 jaar)
- Mia J Van Noordwyk – 2 goud, 1 silwer (graad 5, 11 jaar)
Tennis: Die volgende tennisspelers by van LS Courtrai het die Bolandspan verteenwoordig by die Synergy Cup:

Agter v.l.n.r.: Joshua Hattingh, 12 jaar, gr.6 (B span), Alita Corbett, 13 jaar, gr.7 (B span), Liam Lingenfelder,12 jaar, gr.6 (B span), Juliette Corbett, 13 jaar, gr.7 (A-span), Münke Blom 11 jaar, graad 5 (A-span) Liam Lang 12 jaar gr.6 (A-span), Alexandra van Vuuren 13 jaar graad 7 (B span), Kyle Liebenberg 11 jaar graad 5 (B span) Voor v.l.n.r.: Lara Schwabe 11 jaar graad 5 (A-span), Leané Troskie 12 jaar graad 6 (B span), Mienke Troskie 11 jaar graad 5 (A-span)
Atletiek: Courtrai se o.9 seunspan het aan die 4 x 50m aflos deelgeneem by die Boland Kampioenskappe en ‘n silwermedalje gewen. Al 4 seuns is graad 3 en 9 jaar oud.

V.l.n.r.: Juan Möhr, Micah Williams, Marco J van Noordwyk, Pietman de Necker