Laer Meisieskool La Rochelle skitter by die ATKV Applous kompetisie
ADVERTISEMENT
Junior koor het Goud verwerf by die ATKV Applous kompetisie en hulle is ook aangewys as die beste juniorkoor wat aan die Wes-Kaap Streeksfees deelgeneem het. Hierdie is ‘n geweldige groot prestasie.