Hugenote Laerskool fietsryer neem deel aan “Pedal Power Association”
Anré Smit, ‘n leerder van Hugenote Laerskool het deelgeneem aan “Pedal Power Association” fietswedren. Hy het die “one tonner” (50km) tandem voltooi in 3 ure. Baie geluk, Anré!
}
Send this to a friend