Hugenote Laerskool Boland Tweekamp prestasie
ADVERTISEMENT
Hugenote Laerskool se Lize-Mari Vorster en De Wet Bartman is vir die Boland Tweekampspan gekies. Hulle het hierdie seisoen uitstekend gevaar en sal die provinsie by die SA-Kampioenskappe, wat op 1 April 2023 in Stellenbosch plaasvind, verteenwoordig. Ons wens hulle alle sterkte toe met hul voorbereiding vir hierdie groot geleentheid.

Lize-Mari Vorster en De Wet Bartman