Hugenote Laerskool atlete vaar uitstekend by Bolandkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Nege van Hugenote Laerskool se atlete het die afgelope naweek aan die Boland Atletiekkampioenskappe deelgeneem en uitstekend gevaar. Ons is veral trots op Tiago Pestana, Skyler Hendricks en Kwando Moletsane wat in hul onderskeie items vir die Bolandspan gekies is.
Tiago Pestana
- O/12 1200m, Silwer
Skyler Hendricks
- O/12 100m, Brons
Kwando Moletsane
- O/11 Hoogspring, Brons