Hoërskool Labori spog met kunswerke
ADVERTISEMENT
Hoërskool Labori Graad 8 en 9 leerders (2024) asook ons huidige Graad 8’s se werke is onlangs uitgestal by die Prestige-uitstalling by die @Jack Meyer ART Centre . Ons is baie trots op ons talentvolle leerders!