Hoërskool Labori rolbalspeler presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Christiaan Stassen wat Boland verteenwoordig het by die SA Junior Rolbal Kampioenskappe (o.18) in Bloemfontuin. Hy het reeds hierdie jaar die o.18 Enkels Boland Kampioenskappe gewen. Welgedaan Christiaan!