Hoërskool Gimnasium Paarl hokkiespeler vaar uitstekend in Egipte
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Gimnasium Paarl leerder Carlon Mentoor wat opgeneem is in die SA o.21 span wat op 11 Maart na die Afrika-beker in Egipte vertrek het.Carlon Mentoor teken ‘n doel aan in die wedstryd teen Egipte by Afrika beker.