Hoërskool Gimnasium Paarl 1ste krieketspan trots op hul puik oorwinning oor HJS
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Gimnasium Paarl se 1ste krieketspan met hul puik oorwinning oor HJS. Roland Vivier het ‘n pragbeurt gespeel en 71 lopies aangeteken wat aan die einde die verskil tussen die twee spanne was.

Agter lnr Kyle Smith, Roland Vivier, Marco Steyn, Jeanluc van Dyke, Tiaan Lotz, Anro Burger, Adriaan Louw Voor lnr Charles King, Marinus Daling, Tazreeq Moerat, Handre Kriek