Hiermee Hoërskool Labori se VRL Lede
ADVERTISEMENT
Verlede week het die matriek VRL – lede van Hoërskool Labori HMS se Langtafelfunksie saam met die leiers van Boland Landbou, Charlie Hofmeyer, Desmund Tutu en La Rochelle bygewoon. Hul het na ‘n praatjie van Mienke Ehlers( aktrise en oudleerder van HMS) geluister, lekker geëet en deur aktiwiteite mekaar beter leer ken. ‘n Spesiale woord van dank aan die gr.12-leiers van HMS wat die geleentheid gereël het.