SA Pluimbal prestasie vir Hoërskool Diamantveld

Baie geluk aan Hoërskool Diamantveld leerder Alex Pretorius wat ingesluit is in die o.15 SA-span. Alex gaan aan die Kontinentale Afrika Kampioenskappe in Zimbabwe deelneem. Die kampioenskappe vind plaas vanaf 9 tot 15 Desember 2023. Baie geluk Alex, ons hou duim vas vir jou!