Mnr en Mej Laerskool Seodin
ADVERTISEMENT
Veels geluk aan ons Meneer en Mejuffrou Seodin wenners!
- Senior Mr Seodin – MJ van Rooyen
- Senior Mej Seodin – Carli Venter
- Junior Mr Seodin – Molipi Balepile
- Junior Mej Seodin – Marli Swartz
Vier leerders wat Vogue SA kontrakte gekry het en in Oktober aan die Junior Mr en Mej Suid-Afrika gaan deelneem:
- Carli Venter
- Marli Swartz
- Janru Venter
- Shiloh Fotheringham
Baie geluk