Laerskool Seodin leerders word ingesluit in Noord-Kaap Hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Dit is vir ons lekker om aan te kondig dat 4 van Laerskool Seodin se dogters in die Noord-Kaap Provinsiale Hokkiespanne opgeneem is, wat gedurende die Junievakansie aan verskeie Provinsiale toernooie gaan deelneem.
- Alendy Cloete is selected for the u12 Regional Interprovincial Tournament, taking place in Pietermaritzburg from 15-19 June 2024.
- Caitlyn Olivier and Biënn la Grange are selected for the u13 Regional Interprovincial Tournament, scheduled for Michealhouse from 23-27 June 2024.
- Else Venter is chosen for the u13 National Interprovincial Tournament, happening in Bloemfontein from 22-26 June 2024.
Dit is ‘n merkwaardige prestasie as in ag geneem word dat ons meisies nog nie begin hokkie speel het nie; dit is ‘n 3de kwartaal sport vir ons. Ons dogters speel op grasvelde en het aan proewe op ‘n Astro-gras deelgeneem.Their opponents are better trained in these fields, yet raw skills and talent are what made them shine.We, as a school, are very proud of these four young players. Go and represent our excellent school and wonderful province in these tournaments.