Laerskool Seodin leerders gekies vir die Noord-Kaap hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Seodin-leerders wat vir die Noord-Kaap hokkiespanne gekies is – ’n ongelooflike prestasie waarvan ons baie trots is!
O/13B: Winique Markram
O/12A: Veah Maritz & Kgotatso Kajane
Julle harde werk, toewyding en talent is nou beloon – geniet elke oomblik van hierdie besonderse geleentheid! Ons ondersteun julle elke tree van die pad.