Laerskool Seodin krieketspelers word gekies vir die JTG-span
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Seodin o.11A krieketspan het proewe gaan speel op Kathu. Hulle het hulle goed van hul taak gekwyt. Die volgende seuns is vir die JTG span gekies: Carl Thole Franco van den Berg (reserwe). Ons is trots op die manne.