Laerskool Oranje-Noord Radikale lesers presteer by die Streeksfinaal
ADVERTISEMENT
Laerskool Oranje-Noord streeksfinaal uitslae:
Gr. 4
- Lea Myburg
- Ilienke Nieuwoudt
- Alexis v/d Colff
Gr. 5
- Manus v/d Walt
- Liam v/d Colff
- Eliah Mouton
Lea Myburgh en Manus v/d Walt is deur na die Nasionale rondte in Oktober saam met Mienke Fourie en Lara Crafford. Al die ander leerders het A-simbool verwerf.
Baie geluk aan al ons lesers!