Laerskool Oranje-Noord prysuitdeling 2023

Laerskool Oranje-Noord prysuitdeling 2023.
Hoofleiers
- Hoofseun: André van Niekerk
- Onderhoofseun: SG Jacobs,
- Hoofdogter: Ninke Mocké
- Onderhoofdogter: Luha Kotzé
Dux leerders: Jané Stolper, Alexander Hodgson
Sportdogter en -seun: Carla Hanekom, Liam van der Merwe
Kultuurtoekennings: Jonelle de Wet, Altus Hanekom
Akademiese Top Presteerder: Jané Stolper
Derde Kwartaal Top 10 Gr 7:
Carla Hanekom, Christell van der Westhuizen, Jana Cilliers, Miré Nieuwoudt, Alexander Hodgson,Jané Stolper, Caylin Bisschoff, Kayla Eygelaar, Willanie Knoesen, Jonelle de Wet.