Laerskool Oranje-Noord leerders presteer uitstekend by die Limodo Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Vier van ons meisies het die week van 22-26 April 2025 aan die Limodo tennis- toernooi in Bethlehem deelgeneem. Ons bye het hulle harte uit gespeel en ware sportmanskap getoon. Laerskool Oranje-Noord het deelgeneem in n groep van 20 deelnemers waar hulle uiteindelik ‘n 3de plek behaal het.
Baie geluk meisies. Ons is baie trots op julle.