Laerskool Kathu Prysuitdeling 2023

Hiermee Laerskool Kathu Prysuitdeling 2023 Top prys wenners.

Mariné Pretorius – Dux leerder

Zanne Barnard (Sportvrou van die jaar), Veelsydigste Sport presteerder

Zian Shepherd (Sportman van die jaar)

Mariné Pretorius – Veelsydigste leerder, Uitstaande tennisspeler

Anjanette Venter: Beste presteerder in Kodering en Robotika, Jan Fouché trofee vir beste prestasie in SK, Tweetaligheid, Gerrie van der Colff netbal trofee vir die beste vordering in o.13, Kalinke Botma trofee vir hokkiespeler van die jaar.

VRL 2024

Hoofleiers 2024 Hoofseun Abrie Coetsee, Hoofmeisie Alani Nel, Onderhoofseun Johan janse van Rensburg, Onderhoofmeisie Leruo Makatong
Laerskool Kathu het ook totsiens gesê aan mnr van Niekerk wie aftree na 18 jaar van toegewyde onderwys. Hier verskyn hy met sy dogter Naleth van Niekerk, wie ook ‘n onderwyseres is. Die appel val nie vêr van die boom!

Mnr. H.A.R van Niekerk – tree af na 18 jaar Saam sy dogter Naleth van Niekerk, sy is ook nou Onderwyseres by skool.