HS Martin Oosthuizen tennisspeler behaal 1ste posisie in Noord-Kaap proewe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Martin Oosthuizen leerder Danel Hayes neem aan Noord-Kaap tennis proewe deel en behaal 1ste dogters o.19 posisie in die NK-provinsie. Danel is ook Nr 1 onder 19 dogter in die Interprospan. Interpro is ‘n gekombineerde span van o.16, o.17 en o.19 wat teen die ander 8 provinsies deelneem om ‘n SA span te kies.